Vandat die eerste Jack Russell (langbeen) die land vanuit Engeland en Skotland binnegekom het, is daar deur die jare n kortbeen Jack Russell geteel wat die kortbeen Jack Russell n populere eg. SA ras maak.

Ons strewe is om n besonder frisgeboude, stewige Jack Russell te teel met breë bors, prominente spierontwikkeling, kort bene, kort gladde haar met goeie konformasie.

Kleure is bruin/wit, swart/wit asook bruin/swart/wit (Tri-colour)

Ons beste advertensie is mond tot mond van ons tevrede kliente.Ons telery het omstreeks 1995 begin met tewe en reuns wat geteel is uit die beste bloedlyne van verskillende telers - ons het tans ongeveer 70 tewe met die gevolg dat ons gereeld kleintjies beskikbaar het, ( foto’s kan gestuur word op aanvraag).


Ons is gesteld op verantwoordelike teling met deeglike boekhouding en administrasie

Bliksem Rugby
  Kuifie 
Faan Kuifie
   
Bokka Nandes
   
Jantjie Vleis